Wednesday, 28 March 2007

'He leapt at her like a tiger'

28/03/2007 08:07 - (SA)

Buks Viljoen, Beeld

Secunda - A 10-year-old girl testified in court how she saw an armed man kill an elderly relative.

The girl told how after the murder, the 72-year-old woman's cellphone started ringing and when she answered it, she heard her father's voice, telling her to hide until help arrived.

The girl was testifying in the circuit court in the murder case of Sylvia Barkhuizen, 72.

Barkhuizen was shot dead in an attack at her farm Kruisement near Leslie in Mpumalanga on July 7 last year, shortly after she and the girl had returned from town.

She was hit in the stomach and died at the scene.

Girl called attacker by his name

Twenty-six-year old Ephriam Kheswa, who worked at the farm for six years, appeared in court in leg-irons.

On Monday, he pleaded not guilty to charges of murder and robbery with extenuating circumstances. He said he had not fired on purpose.

The prosecutor, advocate Johan Kruger, said the girl was receiving counselling since the murder, and was suffering from depression and post-traumatic stress.

He said she would not testify in open court if she saw the accused. Judge John Murphy agreed that she could give evidence on closed-circuit television.

The girl testified that she heard a noise in the garage, but thought it was a snake.

The accused, whom she referred to by his name throughout her evidence, came running out of the garage and attacked Barkhuizen.

"He leapt at her like a tiger. I screamed for someone to come and help," she testified softly while she drew in a colouring book.

The accused had grabbed the girl and forced her mouth closed.

"When she (Barkhuizen) shouted at him to leave me, he shot at her and she fell."

Kheswa had apparently told the girl to lie down on the ground.

"When I looked at him, he pointed the gun at me. I thought he was going to shoot me too."

He fled and climbed over the barbed wire fence.

"I just walked in circles and thought "She's dead, she's dead!" the girl said.

Attacker came back

She phoned her father, who was on holiday in Durban. When the accused saw her talking on the cellphone, he climbed back over the fence.

"I walked to him and held out my cellphone: 'Take my cellphone rather than my life'," she testified.

He slapped and choked her because she had dropped her phone, then he disappeared into the dark.

The girl testified that she had heard Barkhuizen's phone ring.

She knelt next to the body and answered it. Her father told her to hide in the bakkie until help arrived.

Captain David Pieterse, a ballistics expert, said the accused's version, that he shot Barkhuizen during a struggle, was not possible.

"There were no powder burn marks on the clothes or the body. Therefore, the shot must have come from further than a metre away."

The case would continue on Wednesday.

Source:News24
http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,9294,2-7-1442_2090258,00.html

1 comment:

Anonymous said...

Menseregtedag 21 Maart ’07
Deur Andries Lombaard

Menseregtedag moet in historiese verband gesien word. In die Suid-Afrikaanse konteks onstaan dit reeds in Oktober 1945 met die vredesverklaring van die 2de Wêreldoorlog. Op daardie Vredesdag het die ANC 10,000 mense gemonster in die Bloedstraat-optog in Pretoria onder die slagspreuk: One War has Ended, Another has Begun; Black against White!

’n Jaar later, in 1946, doen die F.A.K. die volgende beroep:

„Hoeveel van ons woon nog doodtevrede in Papbroekland, aan die slaap gesus deur die Lamsak-gees? Laat ons tog van alle kante en oorde as een man opstaan en met ’n verenigde front Papbroekland stormenderhand verower en die Lamsak-gees met wortel en tak uitroei!

„Ja, die lamsakgees is ons gevaarlikste vyand, want hy dra in hom die dodelike kieme van selfvoldane tevredenheid, of niksbeduidende minderwaardigheid, of slaafse onderworpenheid. Hy wil almal te vriend hou, want hy is bang om aanstoot te gee. Hy het nie die moed om homself te wees nie; hy vind dit makliker om niks te wees nie. Hy kan nie sy eie man staan nie, want hy is ruggraatloos, beginselloos, ja, sielloos!

„Dis aan hierdie Lamsak-gees wat ons ... onverbiddelik die stryd wil aansê, want hy werk verlammend en demoraliserend op ons hele maatskaplike en veral staatkundige lewe, van die laagste tot die hoogste kringe. Sien en hoor ons hom nie elke dag op ons strate, in ons winkels, op ons treine, in ons staatskantore, op ons sportvelde - ja, waar is hy nie?

„Laat ons ... soos een man opstaan ... en met die vlam van heilige besieling die vryheidsvure aansteek sodat oor die lengte en breedte van ons vaderland die rookkolomme sal opstyg as sinnebeeld van ons gemeenskaplike volkstrou aan die ideaal van ’n eie, vrye en selfstandige Volksgees en weier om slaaf te wees.

„Werda . . . Suid-Afrika? Ken jy die wagwoord? Hoor jy die magwoord? Handhaaf en Bou!” (Uit Die Triomf van Afrikaans deur Dr. E.C. Pienaar, 1946; p.376).

Hierdie F.A.K.-oproep, onder meer, het gelei tot die deurslaggewende NP-oorwinning slegs ’n skrale 18 maande later, op 31 Mei 1948. Dit was ’n oorwinning van die grootste Afrikaner Nasionale Eenheid tot datum. Daardie oorwinning sou op sy beurt 13 jaar later lei tot die trotse Republiekwording van Suid-Afrika op 31 Mei 1961 en die finale afwerping van die Koloniale juk!

Die destydse „lamsakke” was jou en my resente voorouers. Hulle het opgestaan, die uitdaging van die ’48 verkiesing tegemoet, het voortgegaan en die flinkste R.S.A. staatsdiens-administrasie, en ongeëwenaarde ekonomie met myne en bedrywe aan die gang gesit. Saam met die regering het hulle gebou aan ’n lands-infrastruktuur van paaie, brûe, spoorlyne, kragstasies, damme, kanale, water, riool en elektriese verspreidings- en telekommunikasie-netwerke.

So het hulle opvoedkundige instellings soos skole, ambagskole, kolleges, tegniese kolleges en universiteite vir almal daargestel; het tehuise, klinieke en hospitale opgerig; en het wet en orde gehandhaaf, en misdaad hokgeslaan. Onder die selfbeskikkingsbeleid beskik hulle ekonomiese groeipunte regdeur die land. Fabrieke en bedrywe is veral aanliggend aan tradisionele woongebiede geskep, sodat mense vanuit huis kon werk.

Hulle het die R.S.A. tegnologies laat vorder tot 'n mini-grootmoondheid vanwee sy kernvermoë; en was in alle akademiese, wetenskaplike, kuns- en musiekkringe hoog geag. Ons land was oppad om 'n gekultiveerde, welvarende en trotse vaderland vir alle R.S.A.-volke te word! Vanwee ons welvarendheid kon ons land kos, klere, olie, brandstof, elektrisiteit, mediese versorging en tegniese kundigheid voorsien aan die hele Suid-Afrikaanse substreek. Dit het veroorsaak dat ook lande soos Angola, Botswana, Lesotho, Malawi, Mozambiek, Namibië, Swaziland, Zambië, Zimbabwe, en andere ekonomies voorspoedig geword het.

Dáárdie infrastrukturele, beplannings- en ekonomiese basis het die platvorm geskep waarop die huidige R.S.A. kan funksioneer. Weinig is daaraan toegevoeg onder ANC regíme. Sekere regerings-beplannings-kantore het vanwee die gebrek aan kundige mense disfunksioneel geword en is gesluit. Meer huise vir agtergeblewenes en behoeftiges is jaarliks gebou as deur die ANC regering! Vandag paddastoel krotbuurtes regdeur die land soos wat mense uit bestaande verblyfplekke ontwortel om agter werksgeleentheid aan te trek, omdat die ANC regíme in gebreke bly om nuwe werksgeleentheid naby tradisionele woongebiede te skep.

Die vrug van die saad wat die afgelope 50 jaar geplant was word nóú ge-oes. Maar met saad gestroop en niks wat teruggeploeg word nie, watter oes gaan nog oor 10, 20 of 50 jaar oorbly?

April 1994 moes vir vele Suid-Afrikaners ’n verdere datum van bevryding meebring. Meeste Suid-Afrikaners het vas geglo dat die landspolitiek finaal weggebreek het van oorheersing van een groep en volk oor ander groepe en volke. Maar die een se politieke én ekonomiese dood het die ander se brood geword. Die tragedie is dat Afrikaner sowel as ander bevolkingsgroepe vervang en uitgerangeer is uit ekonomiese- en werksgeleenthede met die politieke oorheersing deur die Nguni – by name die Xhosa.

En dit lyk of die stembus geen verskil aan ons toekoms kan maak nie vanwee die stemtal-oorwig. Almal aanvaar dat die ANC weer en weer aan bewind sal kom soos Zimbabwe se Robert Mugabe en sy ZANU PF; én dat korrupsie, anargie en ekonomiese agteruitgang sal toeneem. Daarom die politieke belangeloosheid by ons mense.

Maar dit ís moontlik om ’n verskil te maak, soos wat die geskiedenis telkens bewys.

Afrikaners kán verandering teweegbring en móét in samewerking met die res van Suid-Afrika se mense daardie verskil maak! Vandag vra ek jou as mede-Afrikaner, en Afrikaan, kind van Afrika – in die naam van alles waarvoor ons, ons Afrikaner-ouers, Boere-grootouers en Hugenote-voorgeslagte gestry het – om in ’n verenigde front saam te werk vir ’n Konfederale bestel in die R.S.A. wat:

· ’n nasionale vennootskapsregering tussen alle bevolkingsgroepe tot stand sal bring; en

· wat die enigste basis vir regverdige regering is in ons multi-nasionale staat;

· waarin elkeen vir sy eie stem om deur sy eie mense regeer te word.

Neem die eenvoudige besluit dat niks jou polities gaan tevrede stel nie, buiten ’n Konfederale Staat. Maak die besluit jou eie, want niemand kan dit namens jou doen nie. Dra hierdie boodskap na jou skool, werkplek, gemeenskap, kerk, bidgroep, sportklub, plaaslike koerant en politieke party. Vorm die grootste Anti-ANC-Alliansie in gemeenskaps-, kulturele-, tradisionele- en politieke party verband wat Suid-Afrika nog ooit gesien het.

· Laat politieke partye en gemeenskappe vir hierdie doel saamstaan.

· Verslaan die ANC by die volgende verkiesing met Konfederalisme!

· Stem vir jou eie en regeer jouself!

· Neem eie verantwoordelikheid vir jou toekoms op.

· Maak die wonderwerk waar van ’n trotse mense- en volke-regverdige land!