Tuesday, 6 March 2007

'I asked Jesus to save us'

05/03/2007 10:28 - (SA)

Virginia Keppler, Beeld

Pretoria - A hearing-impaired boy was almost killed on a smallholding in Bashewa near Welbekend after he tried to save his grandmother from an armed robber at the weekend.

His father was also nearly killed when the robber's bullet missed his head by about 3cm.

Ruann Booysen, 10, from Makhado (Louis Trichardt) didn't hear Sandra Franklin, the sister of his grandmother, Joey Pavier, whispering to him to remain behind the cupboard where she had hidden him moments before.

Franklin was hiding behind a chair in her lounge when she saw a robber forcing Ruann to kneel and pointing a gun at him. She took her own gun from her make-up bag and tried to shoot back. "I thought the robber was going to shoot him. I started shooting, but not a single shot went off. I kept pulling the trigger."

He stormed at the robber

The drama started at 20:00 on Friday evening after Pavier's children, Dirk and Santie Booysen, and their daughter Zahnte, had stopped their car on the smallholding.

Frankin had just opened the kitchen door when she saw the robbers holding up the family at their car.

"I ran back into the house and shouted at my sister and husband to lie down."

She then grabbed her make-up bag containing her gun, shoved her sister's grandson Ruann behind a cupboard, and hid behind a couch in the lounge.

An armed robber stormed into the house and forced her husband to lie down on the floor, before stripping the kneeling Pavier of her jewellery. The robber also took cellphones, a laptop computer and keys.

Ruann, who was watching from behind the cupboard, saw the robber repeatedly beating his grandmother against the head with his gun and stormed at the robber.

"I wanted to help my grandmother, but then the robber wanted to shoot me. I asked Jesus not to let anybody die."

Meanwhile, three other suspects had robbed Ruann's parents and sister in their car. Zahnte said a robber pointed a gun at her and took her purse containing R250.

"He grabbed Mom's jewellery and her handbag from between her legs and threw Daddy to the ground. I jumped out of the car and ran into the house," she said.

Inside the house, Franklin's son, Alexander, 23, who was in his bedroom on the second floor, was seen by a robber as he walked down the stairs. He ran back upstairs. That apparently unnerved the robbers, who soon afterwards fled.

While they were running away, one of the robbers fired at Ruann's father, but missed.

Ruann had to see a doctor in Pretoria at the weekend.

Source:News24
http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_2078646,00.html

2 comments:

Anonymous said...

Rudi, kan jy dalk ook hierdie videos op jou web bladsy plaas!

http://www.youtube.com/watch?v=fwcEhDdDLi4

http://www.youtube.com/watch?v=lHns2EAEaQY

Anonymous said...

OPROEP OM NASIONALE VOLKSMOBILISASIE

"HOE LANK SAL ONS NOG VERSUIM?"

Om langer te talm is verraad!

Nog 'n slagoffer

Enkele maande gelede het die plaaslike ATKV-tak van Wesselsbron, dr Jan Andries Strydom vereer vir sy jarelange diens as mediese praktisyn hier op Wesselsbron in die Oranje-Vrystaat. Hier het hy as jong dokter uit die Kaap, waar hy grootgeword het hom kom vestig, en sy lewe toegewy aan die plaaslike plattelandse gemeenskap.

As komiteelid van die plaaslike tak het ek nog die toekenning gesekon­deer. Hy was reeds verby tagtig en het steeds gepraktiseer. Ek herinner my nog hoe hy tydens die aand van die toekenning grappenderwys gesê het: "Only the good die young."

Op Saterdag, 17 Februarie 2007 is dr Jan helder oordag wreedaardig in sy woning hier op Wesselsbron op sy 82ste verjaardag vermoor. Dié moorde is lankal nie meer net plaasmoorde nie, ons mense word nou oral op die mees grusame wyse vermoor.

Wie is volgende?

My vrou? My dogters? My kleinkinders? My vriende? Waar is die manne van ons volk? Waarom staan hulle nie op vir die weerlose oumense, die moeders en kinders van ons volk nie? Ons word uitgemoor sonder dat iets daaraan gedoen word.

My dierbare volksgenote, ons pleit vandag by u om op te staan en getel te word. Oor die eeue heen roep ons volk se bloed tot verantwoording en luid tot die gewete van ons almal wat passief bly staan. Dit help lankal nie meer om net uitsprake te maak, of kruise langs openbare paaie in te slaan nie.

Die polisie en weermag wil en kan ons nie regtig help nie, en in sommige gevalle vorm hulle magte toenemend die speerpunt van die aanslag teen alles wat wit en wat Boer is.

Op onsself aangewese

Ons het duidelik die punt bereik waarop ons op onsself aangewese is om die orde in ons vaderland te herstel. As ons dit nie self doen nie, gaan niemand dit vir doen nie. Die voortbestaan van ons volk en die toekoms van ons kinders is op die spel en hulle lewens rus in ons hande. U durf nie langer versuim of wag tot die tragedie u geliefdes tref nie.

Oproep

Daarom roep ons alle Boerevolksgenote van die land op om op Dinsdag 1 Mei 2007 'n massasaamtrek by die Vrouemonument in Bloemfontein by te woon. Op hierdie dag sal daar ook geleentheid gebied word aan al die teenwoordiges om kranse te lê en rou te betoon teenoor die duisende van ons volksgenote wat oor die eeue heen in ons vaderland vermoor is.

Dit maak nie saak waar u woon of wat u beroep is nie. U plek mag nie op 1 Mei in Bloemfontein leeg wees nie. Word deel van die mars teen die moord en die misdaad wat besig is om ons en ons geliefdes se lewens te plunder en te verwoes.

Dries Kriel

Ons soek dringend organiseerders en betrokkenes om ons by te staan om die volk op te roep vir 'n massa volksvergadering.

Ons pleit vandag by u om ons by te staan en 1 Mei 2007 'n geskied­kun­dige keerpunt te maak. Op hierdie dag sal dertig volksverteenwoordigers uit die Oranje-Vrystaat, en dertig volksverteenwoordigers uit die Transvaal aangekondig word, wat leiding gaan gee in die herwinning van ons vryheid en die herstel van die twee Boererepublieke, die Transvaal en die Vrystaat. Tot hiertoe en nie verder nie. Indien die Kaap verteenwoordigers wil aanwys is hulle welkom om name voor te lê as hulle soos hulle voorsate bydraes wil lewer. Niemand van die Kaap sal weggewys word nie.

Organiseerders

Indien u omgee, en ons wil bystaan met organisasie skakel dringend met die persone hieronder genoem.

Pretoria - Piet Rudolph: 012-376 1944 / sel: 072 419 3516

Oos-Transvaal - Manie van Schalkwyk: sel: 082 922 7756

Witwatersrand - Juan Terblanche: 011-660 5774 / sel: 082 690 1950

Noord-Transvaal - Riaan Smith: 015-491 8801 / sel: 078 320 9959

Oranje-Vrystaat - Lettie Kriel: 057-899 2120 / sel: 083 411 1930

Oos-Kaap - Helene Lotter: 043-748 2014 / sel: 078 457 4559

Wes-Kaap - Bertie van der Sandt: 022-713 3397 / sel: 072 383 8056

Bloemfontein - Dominic du Plessis: 051-448 7640 / sel: 072 229 7555

Bloemfontein - Emile Gordon sel: 073 661 9333

Oos-Vrystaat - Gustav Styles sel: 083 644 3322

Wes-Vrystaat - Reynhardt de Villiers sel: 076 826 3113

(HIER IS NOG MENSE WAT ONS WIL BYSIT - MOET NIE LYS AS VOLKOME BESKOU NIE. ONS GAAN AL DIE MENSE SE NAASBESTAANDES WIE VERMOOR EN WIE SE NAME ONS HET PERSOONLIK NOOI.)