Monday, 23 April 2007

'We'll kill all you white dogs'


22/04/2007 22:50 - (SA)

Virginia Keppler, Beeld

Pretoria - "They told us: 'We're still going to kill all you white dogs.'," said an elderly couple who were throttled, bound and robbed in their Pretoria North flat.

Fanie Coetzee, 76, and his wife, Bekkie, 73, were getting ready for coffee about 06:45 on Friday when two intruders who had broken into the complex attacked them.

Speaking from Eugene Marais Hospital on Sunday morning, they described how they were attacked and threatened in their flat in General Beyers Street.

Bekkie was preparing Fanie's coffee when a man grabbed her by the throat from behind.

"He throttled me and just said 'Money, money'.

Kicked in their private parts

"I said we were pensioners and didn't have much money, but what there was they could have."

She said the robbers took R500 from her husband and R25 from her purse.

"Then they kicked and beat us. Oh! it was terrible. My back is black and my husband's throat is purple. My throat also feels raw."

"They kicked me once in my private parts and my husband was kicked there three times.

"The short one dragged me down the passage to the bedroom by my hair and tied me to the bed with my gown.

"I begged and pleaded, but he just wouldn't listen. One hit me so hard in the face that I went all dizzy."

Coetzee said he fought back hard: "Every time I saw a face, I hit it."

"When he grabbed one of our knives and wanted to stab me, I hit his wrist so hard that the knife fell out of his hand."

His attacker grabbed a table cloth, bound it round his neck and twisted it twice.

"Then he dragged me to the bedroom through the splinters of the glass pot that had been on the table and tied me hand and foot to the washbasin with a sheet."

He thinks the attackers took fright when they heard his neighbour getting his car out of the garage.


"I wriggled free and untied my wife before we phoned the neighbours. A policeman who lives across the road, telephoned the police," he said.

The intruders are thought to have gained access by jumping over the gate of the complex and entering through the door to the veranda, which was open.

Inspector Paul Ramaloko confirmed that the attack had been reported.

Source:News24
http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_2102955,00.html

1 comment:

Anonymous said...

Die onderste artikel van Beeld is nogal interessant. Hulle wil beheer oor die Internet hê, en hulle wil hê dat bloggers se skrywes bevraagteken kan word (liefs gladnie geplaas word nie), maar self het die publiek nog NOOIT die kans gehad om die formele media aan te vat nie. Die publiek kan nie reageer op BEELD se artikels nie- of as jy reageer word jou antwoord in die asblik gegooi. BEELD wil dus self die reels maak, omrede hulle nostalgies na die verlede is waar hulle alle inligting beheer het. Dit is kommunisties.

Onder elke artikel van BEELD behoort die publiek hul opinies te kan plaas. Dan sal BEELD seker nog dit ook sensuur deur alle antwoorde te moderireer wat die ANC se kommunistiese agenda nie pas nie.

Dean Maas is self bang vir die publiek se reaksie op sy eie artikels. Die publiek sal baie vinnig alle nonsens wat hy skryf uitwys as hulle (BEELD) openlik is, maar hulle hou nie van vryheid van die media (vryheid van spraak) nie. Vryheid van spraak is ook dat die publiek openlik 'n koerant se artkeles kan bevraagteken, of kommentaar daarop kan lewer.

Deon Maas se BEELD is 'n anti-blanke koerant wat HAATSPRAAK teenoor die blanke in Suid-Afrika beverder. Hulle plaas baie artikels, en subtiele boodskappe, om blankes in Suid-Afrika af te kraak, of om die ANC terroriste se volksmoord te bevorder. As bewys hiervan het Deon Maas al ooit 'n artikel gepubliseer oor Nelson Mandela wat sing om blankes dood te maak. Het hy al die haatspraak van die ANC terroriste uitgewys?

As Maas hierdie plasing lees, Jy kan die haatspraak van terroris Mandela hier kry:
http://www.youtube.com/watch?v=fcOXqFQw2hc

Bloggers is die waghond oor die media. Bloggers ontbloot die media se eensydigheid. Verder wil mense soos Deon Maas by BEELD nie "regse" artikels plaas nie, want dit ondersteun nie hulle linkse liberalistiese, kommunisiese anti- Westerse motiewe nie.

Ek sal tot die dag dat ek sterwe vryheid van spraak deur die publiek ondersteun, en dit in die vorm van blogging en ander webwerwe.

Deon Maas is teen "Vryheid van Spraak", deur die woord "haatspraak" as vlou verskoning te gebruik om onderwerpe of inligting te sensuur wat nie met sy, of die ANC agandas saamstem nie.

As ek bv. 'n BMW kar ry, wil ek vrylik my opinie oor die kar op die Internet versprei, of my opinie lig. BMW hou nie daarvan as ek die foute op hulle karre uitwys nie- veral nie as ander mense dieselfde probleme ondervind nie. Hulle sou verkies dat hulle alle info oor hulle karre op die Internet kan beheer, maar dit is belaglik. Dit is teen vryheid van spraak.

As maas 'n Nokia selfoon wil koop, wil hy tog ook opinies daaroor op die Internet lees- of is dit haatspraak as mense Nokia telefone afkraak en hul opinies lig.

Dieselfde geld vir politikuste. Deon Maas se BEELD en ander media kanale versprei byvoorbeeld stories oor hoe wonderlik Madiba (Terroris Mandela) is, maar hulle wonderlike held sing om blankes dood te maak. Dieselfde BEELD koerant weier om artikels hieroor te plaas.

Verder as Maas se BEELD 'n artikel oor Bok van Blerk se "de la Rey" video plaas, plaas hulle 'n video met uiters swak beeld en kwaliteit- teryl daar goeie videos beskikbaar is, soos hierdie een:
http://www.youtube.com/watch?v=UGh4lA1S7yc

Al het die boonste plasing spel foute in, vertel dit 'n boodskap aan ander mense. Ek word nie betaal om hierdie inligting te skryf nie, en niemand koop hierdie inligting nie- ek verskaf dit vry en verniet- en BEELD hou nie daarvan nie!

Dean Maas en sy BEELD koerant wil graag mense (privaat individue) laat vervolg as individue, hulle eie opinies lug- maar blogging het gelukkig die speelveld meer gelyk gemaak.

Die artikel waarna ek verwys is as volg:


http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,,3-67_2122962,00.html

By: Voëlvry op die net
Jun 01 2007 03:22:46:710PM - (SA)
Druk artikel
E-pos storie aan 'n vriend
Click Here & get R100 FREE to try African Palace Casino!
Deon Maas

Twee weke gelede het Carte Blanche ’n program gedoen oor die JD Group en sekere van sy sakepraktyke. Dié groep sluit huishoudelike name in soos Joshua Doore, Morkels, Russells, Bradlows, Electric Express, Hi-Fi Corporation en Incredible Connection.

Hulle speel nie rond nie. Hulle is ernstige deelnemers in ’n spel waarby groot geld betrokke is. Hulle is gewoond daaraan om die reëls te maak en ander mense luister. Daarom het hulle hulself belangrik genoeg geag om nie op Carte Blanche te reageer nie.

Die week ná die uitsending van die program het hul aandeleprys met 5% geval. Later daardie week het hulle toe wel ’n onderhoud met Carte Blanche gedoen, op hul eie versoek. Hul verduideliking het daarop neergekom dat hulle ondersoek instel na hul eie sakepraktyke (wat in wese beteken hulle kyk nou na die wettigheid van die reëls wat hulle self gemaak het).

Hul aandeleprys het met nog 2,95% gedaal . . .

Die media speel ’n groot rol as waghond in ons samelewing. In tye wat die verskil tussen groot sakebelange en die politieke leiers kleiner raak en ’n bank soos FNB swik voor regeringsdruk, is die rol van die media belangriker as ooit tevore.

Die media het die enigste bastion van demokrasie geword wat ongeskonde deur die proses gekom het. Dit het die laaste plek geword waar die opinie van die individu nog gehoor kan word.

VANDEESWEEK het ons glamour queen-DG van vervoer sommer oortyd gewerk deur laat in die aand ’n interdik te probeer kry om te keer dat Beeld eNaTIS en die skandaal daar rondom verder ontbloot.

In ’n stuk klassieke ondersoekende joernalistiek het Beeld die grootkoppe aan die spreekwoordelike dinges knaters en doen hulle nou daai interessante dans wat lyk asof jy kaalvoet oor warm kole loop sonder dat jy ’n Sufi is.

Intussen is ’n SAUK-grootkop, Elsje Oosthuizen, se huis in Johannesburg met petrolbomme bestook – heel moontlik omdat sy ook op soek na die waarheid is. Mense is bang vir die media as hulle iets het om weg te steek.

Een rede hoekom Limpopo se regering so lank met korrupsie weggekom het, is omdat daar nie sterk media in dié provinsie is wat as waghond dien nie. Dis maar eers onlangs met Skoor se ondersoeke dat daar skielik geskryf word oor al die geld wat voete gekry het.

Travelgate, die wapenskandaal, die olieskandaal, laasjaar se tronkstorie en nog vele meer is alles wanpraktyke wat deur die media onder die publiek se aandag gebring is.

Met dié taak wat die media homself toegeëien het – en natuurlik met die aanmoediging van die grootbase wat hou van stygende sirkulasiesyfers, wat ’n beter inkomste beteken – kom ’n groot verantwoordelikheid.

Mediamense is ook soms korrup en maak foute. Die foute word natuurlik in kleindruk op bladsy twee se onderste hoekie ingeprop, terwyl die oorspronklike storie groot uitgeblaker is op bladsy een en die plakkate.

Met die amptelike media is daar ten minste ’n mate van beheer en verantwoordelkheid en kan hulle hof toe gevat word as iets lasterlik of verkeerd is – vra maar vir Jacob Zuma.

Maar die internet het die verspreiding van inligting in almal se hande gesit, ongeag hul spelvermoë, feitelike korrektheid of versteekte agendas. Dit het ’n plek geword waar mense haat en nyd en vals inligting anoniem kan verkwansel aan diegene wat dit graag wil glo en dit aanstuur as die waarheid. Vra maar die Suidlanders . . .

Dié week het die ordentlike koerante (en hiermee sluit ek die Sunday Times uit) grotendeels ’n swartsmeer-veldtog teen beweerde gay Suid-Afrikaners geïgnoreer.

Sonder enige bewyse het iemand wat beweer hy was ’n manlike prostituut, name begin publiseer van bekende persoonlikhede met wie hy kwansuis seks teen betaling sou gehad het. Op sy blog op die internet het hy name genoem wat selfs nie die poniekoerante wou publiseer nie.

Waarom? Want hierdie persoon kan wegkruip agter sy anonimiteit en die feit dat dit so moeilik is om mense vas te pen wat misdaad pleeg op die internet.

MET groot mag kom groot verantwoordelikheid. As Jan en alleman die voorreg wil hê om sy opinie die wêreld in te stuur, behoort hy onderworpe te wees aan dieselfde reëls en beperkinge as diegene wat in die meer tradisionele afdelings van die media werk.

Om snert op die internet te verkwansel, is so maklik as om ’n vals e-pos-adres op Gmail of Yahoo oop te maak.

En die diensleweraars soos Google of Hotmail beskerm hulle. As jy ’n klagte teen iemand indien, weier hulle om op te tree totdat jy ’n hofbevel het - nie ’n prokureursbrief nie, ’n hofbevel. En siende dat hulle buite Suid-Afrika is . . . wel, jy kry die prentjie.

Vryheid van spraak is ’n hoeksteen van ’n suksesvolle demokrasie en dit is ’n besliste voorvereiste vir enige gesonde land. Die vraag is net: Wat presies is vryheid van spraak?

Soos ek dit verstaan, sluit dit goed uit soos haatspraak, crimen injuria en dies meer. Jou vryheid eindig waar myne begin. Jy kan sê wat jy wil oor my, solank dit die waarheid is en ek die geleentheid gegun word om my teen jou aantygings te verdedig. Dís mos soos verantwoordelike joernalistiek werk.

As ’n ieder en elk nou hulself as joernaliste (of bloggers) wil uitgee, moet hulle hulself gedra – of daar moet beheer oor hulle wees.