Thursday, 29 November 2007

Volksmoord is sulke swak maniere

Geskryf deur Gustav Venter

Donderdag, 29 November 2007

Daar is dit nou bevestig.

Ons – witmense in die algemeen en Afrikaners in besonder – gaan deur swart massas uitgewis word. So sê 'n (ryk, swart) vriend van bevrydingsteoloog en volkshater, Nico Smith. Mamelodi se dominee doen toe wat die algemene liberalis doen wanneer hy iets op die hart het: Hy skryf 'n hikkerige, preutse opstel vir Beeld om te plaas. Daarin betig hy die Afrikaner vir sy swak maniere en dreig hom, letterlik, met die dood.

Dit is nie 'n nuwe gedagte nie. In die dae toe die land soos 'n wegholkoekepan teen die afdraande na 'n meerderheidsregering gestorm het, het nugter Afrikaners gewaarsku dat blankes in die land deur algehele uitdelging bedreig sou word. Nico Smith en sy soort het gesê twak en nonsens. Dit is ouvroustories. Nou waarsku hy (en sy (ryk, swart) vriend) teen dit waarteen ons al vir jare waarsku. Dit klink asof hulle so pas daaraan gedink het. Die liberale teoloog kom, net soos die agteros, uiteindelik in die kraal en dit in net bietjie meer as 'n dekade. Nou is dit nie meer ouvroustories nie. Hulle verskaf darem 'n splinternuwe rede vir die komende uitdelging.

In die dae voor 1994 se katastrofe, het Nico Smith die volksmoordwaarskuwings probeer wegpraat. As die Afrikaner tog net die land se rykdom en regering aan die Bantoes oorhandig, het hy verduidelik, sal hulle dit in hulle beswaarde swart boesems vind om ons vir alles en nog wat te vergewe. Hulle is eintlik sulke deernisvolle wesens, gegrond in 'n mensliewende kultuur. Die laaste ding wat hulle sal wil doen is om witmense uit te moor soos... soos... wel, soos wat hulle elke dag vir die afgelope dertien-en-'n-half jaar doen.

Ja, maar 'n strykystermoordjie hier, 'n verwurginkie daar, dis niks, lees 'n mens tussen die lyne van Smith se waarskuwing in 'n opstel in die Beeld. (Soos meeste van Naspers se bydraers word sy lukrake gedagtes op 'n onversigtige manier aangebied. Dit word van die leser verwag om die skrywer se halwe gedagtes en onverbonde argumente te probeer saamflans ten einde enige sinvolheid daaruit te trek.) Na die Bantoe se littelosmakery gaan hy lostrek met 'n ordentlike landswye massamoord. En hoekom gaan hy dit doen? Want 'n paar witmense is ongeskik.

Elke keer wat Nico Smith se anonieme (en ryk en swart) vriend na 'n sekere naburige dorp gaan, tas Afrikaners sy menswaardigheid aan. Ongelukkig is Smith se waarskuwing nie algeheel behulpsaam nie. Hy dui nie aan wie die vriend is, waar hierdie heldorp is en wat dit presies is wat daar gedoen of gesê word wat so 'n beroering in die ryk, swart boesem bring nie. Miskien noem hulle hom 'n “kaffer.” Miskien bespeur hy 'n tikkie onopregtheid in die manier waarop hulle hom “morena” noem – en hy ry 'n Mercedes-Benz man, 'n BMW, 'n A8 Audi, wat ook al, kan hulle nie sien wié hy is nie? – Miskien is hulle effe traag om sy limousine se deur oop te maak wanneer hy die dorp binneluier. Miskien weier hulle om hulleself oor modderplase te werp sodat hy droogvoets daaroor kan loop. Miskien verwag hulle van hom om soos 'n gewone gepeupellid in 'n ry te staan en wag om bedien te word. Wat die dade of gebreke ook al is, dit tas hom blykbaar diep aan.

'n Mens sou dink dit raak hom so intens dat hy miskien dié dorp 'n les sou leer deur dit te vermy en sy fortuin op 'n ander plek te gaan uitgee. Dit werk vir Afrikaners. Daar is nie juis 'n stormloop van witmense na sulke kleurryke, polsende plekke soos Soweto om daar beledig te word nie. Bantoes het 'n ander oplossing. Hulle wis dan maar net 'n paar miljoen witmense en daarmee saam hulle swak maniere uit.

Dit het oor die anderhalfdekade duidelik geword dat die Afrikaner se oorgawe nog nie as algeheel aanvaar is solank as wat hy aan 'n kollektiewe halsstarrige gebrek aan maniere ly nie. Die gebied waarop hy etiketsgewys so lig bevind word, is hoofsaaklik sy onboetvaardigheid. Bantoes orals sing saam met liberale, blanke skrywers in 'n koor van Naspers se bladmusiek af: Die Afrikaner versuim om lank en hartstogtelik genoeg om vergifnis vir sy groot sonde – dat die Bantoe nie so ryk, ordentlik, hardwerkend en skrander soos hy is nie – te smeek. Hierdie hele landweggeeding, dit is maar net die begin. Nou moet sy berou gedemonstreer word. Wat die Bantoe en Nico Smith begeer is 'n volk van Adriaan Vloks, op die knieë, Tupperware-skotteltjie onder die blad, groteske flikflooigrinnik op die gesig.

Adriaan Vlok is blykbaar nie 'n handwringende swaeltjie wat 'n hele boetvaardige somer maak nie. Daarom gaan ons uitgemoor word, waarsku Mamelodi se wit, Marxistiese toordokter. Daar is te veel Afrikaners wat die Tupperware-skottelroete verwerp. Hulle stem saam dat nasionale slegte maniere besig is om die gate in die romp van daardie gedoemde vaartuig, die Nuwe Suid-Afrika, in te roes. Maar hulle sien eerder Bantoes se ondankbaarheid, gulsigheid, roofsug en neiging tot geweld as redes wat onvermydelik tot 'n bloedige rassekonflik gaan lei.

Nico Smith is nie blind vir die komende krisis nie. Hy skryf dat “disrespek en aggressie in verhoudings tussen bevolkingsgroepe... blykbaar aan die toeneem is.” Daar’s nou vir jou 'n kosbare kykie na die ooglopende. Hierdie sin is sy enigste vae aanduiding dat daar wederkerigheid in tussenrassige spanning in die land is. Deur die res van sy opstel aanvaar hy dat die Bantoe nie vir enige iets skuldig gehou kan word nie. Daarmee doen hy Steve Sailer se uitspraak gestand dat die Oersonde (original sin) van Ras behels dat waar 'n swartman ook al droog maak, dit die witman se skuld is. Daaruit vloei dat in Smith se prognose die witman nie net uitgedelg gaan word nie maar dat die oorlewendes agterna nog skuldig gehou gaan word as die oorsaak daarvan. Die Swartman kan nie sondig nie.

Sonde is uiteraard 'n belangrike onderwerp in die Bybel en die aard, uitwerking en God se weersin in onderskeie oortredings word deeglik daarin behandel. Twee vergrype wat veral heftig afgekeur word is die tweelingsondes van oneerlikheid en onnoselheid. Nico Smith is deurlopend aan een of albei skuldig. Hy is oneerlik omdat hy in sy waarskuwing nie die volle waarheid praat nie. Dat maak nie saak hoeveel voete die Afrikaner was, hoeveel hy opoffer en hoe ordentlik hy ook al met Smith se (ryk, swart) vriend omgaan nie, daar is een sonde waarvoor die Bantoe hom altyd skuldig sal hou: Die feit dat die swartman nie wit kan wees nie. Dit is al wat die Bantoe sal tevrede stel en solank as wat die blanke nie die onmoontlike kan doen nie, sal die swartman hom met uitwissing bedreig.

Maar Smith is ook skuldig aan die een sonde waarvoor skynbaar geen remedie bestaan nie: Onnoselheid. Hy was een van die regiment liberales wat ons verseker het dat die Afrikaner se voortbestaan en Suid-Afrika se vooruitgang net in 'n multikulturele bestel gewaarborg kan word. Hulle het 'n utopie geskets waarin twee kulture saam sou kom om 'n derde, onbepaalde, stopverfkleurige kultuur te vorm.

Dit het nog nooit en nog nêrens gewerk nie. Meervoudige kulture in een gebied sal teen mekaar wedywer totdat die een die ander omvergewerp en geabsorbeer het. Van die tweede kultuur sal niks oorbly nie en daar sal nooit 'n derde wees nie. Dit is 'n antropologiese reël wat so ferm is soos die natuurwet wat bepaal dat appels nie boontoe uit 'n boom val nie. Die Westerling is instinktief erg onbeïndruk deur Afrikakultuur en sal daarom nooit daarin opgeneem kan word nie. Die enigste manier waarop die Bantoe sy kultuur teen die blanke s'n kan laat geld, is om die witmens gewelddadig uit te roei.

Die verskoning vir hierdie uitdelging, as ons Nico Smith reg lees, is die blanke se “disrespek” vir swartes. Hierdie minagting gaan daartoe lei dat duisende woedende swartes 'n blanke dorp gaan bestorm en die inwoners uitmoor. In naburige dorpe gaan ander swartmense die blye tyding hoor en die goeie werk voortsit. Die weermag en die polisie gaan te laat opdaag en wanneer hulle wel daar aankom, gaan dit net wees om aan die proses deel te neem. Blankes moet ook net nie op hulle wapenbehendigheid staatmaak om die swart gevaar af te weer nie. Smith klink so effe afgehaal dat witmense hoegenaamd nog vuurwapens het en verseker ons dadelik dat daar swartes bestaan wat nou self baie skietgoed het. Hy reken die blankes se gesamentlike gat gaan geskop word.

Wel…!

Wel, mag hierdie nie net by praatjies bly nie. Daar is seker nie 'n goeie kans dat Smith hierdie rubriek sal lees nie. Liberales lees nie graag rond nie want hulle is doodverskrik dat hulle oorval sal word deur dít wat hulle die meeste vrees: Die waarheid. Maar as die dominee dalk op die net verdwaal en hierdie raak lees, vra ek dat hy vir sy swart vriend hierdie kleingeld sal vat: Kom! Kom probeer dit net. Ons wag vir julle. Kom veg met ons.

Ons is moeg om mooi te praat en net te gee, gee, gee en dit met die wete dat niks ooit vir die sprinkane van Afrika genoeg sal wees nie. Die Afrikaner is te vredeliewend om 'n skietstryd te begin maar te ordentlik om met een op te hou voordat dit afgehandel is. Ons het die afgelope dekade geleer wat die swart Suid-Afrikaner met mag doen. Daarom, as ons eers begin skiet, sal ons nie ophou voordat ons seker is dat geen ander volk – veral 'n swart een – ooit weer oor ons die oorhand sal kry nie.

Ons vryheid is nie meer op die onderhandelingstafel nie. Daar is niks om oor te praat nie. Die Afrikaner sal weer oor homself regeer en weer sy eie land bou soos net hy kan. Ons is bereid om ons vryheid met harde werk, vreedsame verset en volgehoue druk te bekom. Dit gaan 'n verbete en uitmergelende stryd wees. Die een manier waarop die Bantoe dit vir ons oneindig makliker kan maak, is om ons daadwerklik aan te val.

Die kortpad na Afrikanervryheid kom deur die loop van die geweer.

Dit is nie 'n roete wat ons uit goeie gewete sonder meer kan of wil volg nie. Maar 'n aanval op ons is 'n vrypas om die roer teen die skouer te bring. En, sê vir Nico Smith se swart vriend, een van die duisende dinge wat ons beter as swartes doen, is om te skiet. Daarmee is niemand op aarde beter as ons nie. Al is ons, in goeder trou, nie op die oomblik formeel voorberei nie, is slaggereedheid deel van ons genetiese samestelling.

Drie-en-'n-half eeue se oefening in Afrika het Bantoes-skiet deel van ons oorlewingsroetine gemaak. Ons het dit gedoen aan die Visrivier-grens, ons het dit by Vegkop en Bloedrivier gedoen; by Sharpeville en Cassinga en Cuito Cuanavale ook. Ons het Xhosa’s en Zoeloes en Basoetoes platgeskiet. Ons het Owambo’s verpletter en toe Kubane, Russe en Oos-Duitsers kom inmeng het, het ons hulle ook op loop gejaag. En, as julle oor die streep op die grond trap, sal ons dit weer doen. Hierdie keer gaan ons nie ophou totdat die Oranje-Blanje-Blou weer in vrye lug bo ons eie grondgebied roer nie.

Wanneer ons geskiet en geskiet en geskiet het, en in die versoeking is om op te hou, sal die herinneringe aan elke verkragte Afrikanermaagd, elke gemartelde oumens, elke vergruisde kind, elke vermoorde plaasboer ons van enige genade weerhou. En elke skoot sal 'n mikroskopiese druppeltjie salf bring vir al die frustrasie en woede wat ons oor dertien jaar opgebou het.

Laat ons erken: Ons Afrikaners kan 'n ongepoetste, bruuske ou lotjie wees. Maar ons is ook bekend vir ons gasvryheid en inskiklikheid. Ek kan nie vir Nico Smith se (ryk, swart) vriend waarborg dat geen Afrikaner hom ooit weer 'n “kaffer” sal noem nie. Maar as hy en sy hordes brand van begeerte om soos honde platgeskiet te word, kan ons hom help. Ek nooi hulle uit. Kom probeer dit. En as die swart vriend maak of hy nie Afrikaans verstaan nie, laat ek dit vir hom in 'n primitiewe Engelse kitsfrase sê: Bring it on!

Ons kan nie wag nie.

Oorsprong:PRAAG
http://www.praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1179&Itemid=37

Vir meer artikels, raadpleeg asseblief die argiewe en soekenjin in die sykolom.
For more articles, please use the archives section or search engine in the sidebar.