Wednesday, 5 March 2008

Klag oor gebaar in parlement


'n Reeks foto's wat die lelike gebare wat me. Winkie Direko, ANC-LP, verlede Woensdag glo aan me. Dianne Kohler Barnard van die DA getoon het, wys.

Mar 04 2008 09:07:16:863PM - (SA)

Kaapstad. – Die DA het ’n klag ingedien teen me. Winkie Direko, oudpremier van die Vrystaat en ANC-LP, nadat sy glo tydens ’n sitting van die nasionale vergadering gewys het sy gaan me. Dianne Kohler Barnard van die DA se keel afsny.

Die voorval wat in ’n brief aan die speaker me. Mbete Baleka vermeld word, het verlede Woensdag plaasgevind toe ministers LP’s se vrae beantwoord het. Mnr. Charles Nqakula, minister van veiligheid en sekuriteit, was besig om Kohler Barnard se vrae oor die ontbinding van die Skerpioene te beantwoord toe Direko glo met ’n handgebaar haar misnoeë met dié vrae te kenne gegee het.

Volgens mnr. Ian Davidson, hoofsweep van die DA, is dit “heeltemal onaanvaarbaar dat ’n senior LP haar so sou gedra”.

Verder meen hy dat haar gebaar “onverdraagsaamheid en geweld, wat reeds so wydverspreid is in Suid-Afrika, bevorder” en daarom eis hy dat die speaker teen haar optree. – Abigail Isaacs

Oorsprong:Beeld
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2282163,00.html

1 comment:

Anonymous said...

The biggest failure of Democracy in Africa is that unsophisticated, illiterate, uninformed and easily influenced citizens can replace those that fully sustain them with others that fully impoverish them.

"Africa, largely due to the ignorance, stupidity and skewed mindset of the African, has become a global joke, failed experiment; a symbol of no hope on the most backward species of human this planet has ever known, a genus of person that apart from a few interesting jazz lyrics and sports titles, has contributed little else of value to mankind. It clearly shows that trying to uplift these people with programs such as affirmative action and 'be nice to The African' is futile; it's all effort, money pissed against the wall."