Tuesday, 1 September 2009

Internasionale Presedent: Blanke Suid Afrikaner Kwalifiseer as Vlugteling



Geskryf deur JH du Toit,

In wat onomwonde die vervolging waaraan blanke Suid Afrikaners onderworpe is bevestig, het ‘n Kanadese Immigrasie paneel ten gunste van ‘n blanke Suid Afrikaner, ene Brandon Huntley, wat na Kanada gevlug het om vervolging deur sy swart medeburgers vry te spring, bevind.

Die ANC regime is tereg onthuts deur hierdie internasionale presedent omdat die Kanadese owerhede eksplisiet bevind het dat die regime nie ‘n blanke burger van die geweld wat opsetlike teenoor ‘n blanke gepleeg word kan of wil voorkom nie.

Hierdie presedent maak die deur oop vir blanke Suid Afrikaners om reg oor die wereld by beskaafde regerings aan te klop om vlugtelingstatus. Danksy die Kanadese sal geen beskaafde land nou meer die deur kan sluit op blanke Suid Afrikaners wat vlug vanaf die barbaarse verdrukking en geweld wat deur hul swart landsburgers teenoor hul gepleeg word nie.

Tog maak Anton Barnard, op sy blog, die geldige punt dat linkse druk binne Kanada, sowel as druk van die SA regime kan lei tot 'n ommekeer van die beslissing ten gunste van Huntley. Blanke Suid Afrikaners hoef egter nie so 'n ommeswaai te aanvaar nie. Ons het nou die voordeel van die twyfel en moet juis nou die kruipende volksmoord, wat op ons gepleeg word, onder die internasionale gemeenskap se aandag bring. Laat ons intussen hoop die uitspraak bly staan.

Hierdeur is Suid Afrika nou amptelik in dieselfde liga as Zimbabwe geplaas as ‘n Afrika land waar blankes onwelkom is. Dat dit juis deur Kanada, een van die 'morele bastions van die Weste', verklaar is, is ‘n enorme terugslag vir die ANC regime.

Die Kanadese Immigrasie Owerhede se uitspraak is verreikend. Afrikaners het nou alle gronde om hul saak na die internasionale gemeenskap te neem en onmiddelik territoriale selfbeskikking op te eis.

Lees gerus die onderstaande artikel uit die Ottowa Sun. Vergelyk dit asseblief met die berig uit die Beeld. Let op hoe die anti-wit/anti-Afrikaner Beeld sekere uitsprake deur die voorsitter van die immigrasie paneel, William Davis eksplisiet weglaat.

In nog 'n artikel 'Net in Kanada: Wit SA man kry vlugtelingstatus' probeer Beeld die uitspraak afmaak as 'n eienaardigheid wat net in Kanada kon plaasvind. Met hierdie titel probeer Naspers weereens die volksmoord op Afrikaners, ten spyte van alle getuienis, weg redeneer en verkleineer.


White South African granted refugee status

By DONNA CASEY, Sun Media

An Ottawa man has been granted refugee status after an immigration board panel ruled he would be likely be persecuted if he returned back to his native South Africa — because he is white.

A Canadian immigration and refugee board panel ruled Thursday that Brandon Huntley, 31, could stay in Canada because he presented “clear and convincing proof of the state’s inability or unwillingness to protect him.”
“I find that the claimant would stand out like a ‘sore thumb’ due to his colour in any part of the country,” tribunal panel chair William Davis said in his decision to grant Huntley refugee status.

It’s likely the first time a white South African has been granted refugee status in Canada claiming persecution from black South Africans, said Russell Kaplan, Huntley’s immigration lawyer.

“There’s a hatred of what we did to them and it’s all about the colour of your skin,” Huntley said of the violence wrought by black attackers on many white South Africans.

Huntley first came to Canada on a six-month work permit in 2004 to work as a carnival attendant. He returned home to South Africa and came back to work in Canada in 2005 for a year and stayed illegally for an additional year until he made a refugee claim in April 2008.

Growing up in Mowbray, a town near Cape Town, Huntley was attacked seven times — including three stabbings — by black South Africans during attempted robberies and muggings.
During these attacks, Huntley told the refugee board that he was called “a white dog” and “a settler,” a reference to South Africa’s colonial past based on racial apartheid.

“If you have got the money, you can protect yourself,” Huntley said of the armed security guards wealthy white South Africans hire to protect themselves.

Huntley’s “subjective fear of persecution remained constant and consistent” up to the time he made his refugee claim, Davis noted in his decision on Huntley’s claim.

The decision also took into account testimony by Laura Kaplan, 41, the sister of Huntley’s lawyer, who immigrated to Canada last year from her native South Africa. Laura Kaplan testified about being threatened by armed black South Africans and the torture of her brother Robert in 1997 when a gang of black men broke into his house, tortured him for eight hours, shot him three times and left him for dead.

Davis said the evidence of Huntley and Laura Kaplan “show a picture of indifference and inability or unwillingness” of the South African government to protect “White South Africans from persecution by African South Africans.”
donna.casey@sunmedia.ca

Oorsprong: Perspektief Blog
http://perspektiefblog.blogspot.com/2009/09/internasionale-presedent-blanke-suid.html

Vir meer artikels, raadpleeg asseblief die argiewe en soekenjin in die sykolom.
For more articles, please use the archives section or search engine in the sidebar.