Sunday, 20 September 2009

Media24-meningsvormer pleit vir Afrikaner-selfmoord


Geskryf deur Pieter Oosthuizen

Sondag, 13 September 2009

Genl. Aussares

Nico Smith se ideologiese infeksie vloei uit ‘n dodelike kopwond waarmee hy alle Afrikaners probeer aansteek, met sy propaganda-oorlog teen Afrikaners.

Sou hy daarin slaag om suksesvol te wees met sy sielkundige terreur-aanval, sal alle Afrikaners onverwyld selfmoord pleeg, en sal Nico Smith ongehinderd sy kommunistiese tempel op die ruïnes van die Afrikaners kan bou.

Hierdie arme mens probeer Afrikaners in Beeld wysmaak dat die Afrikaners se kritiek teen alles wat verkeerd is, daartoe gaan lei dat Afrikaners deur die swartes uitgemoor kan word.

Vir Nico en sy ideologiese terreur-trawante moet ons onomwonde sê dat die haglike situasie waarin Suid Afrika hom bevind, die swart regering se skuld is. Suid Afrika bevind hom nie in ‘n haglike situasie omdat Afrikaners daaroor praat nie.

Nico Smith se kommentaar is net so siek soos die van 'n verkragter wat sy slagoffer blameer, en sê dit is haar skuld dat sy verkrag is omdat sy ‘n vrou is.

Dit is Afrikaners se reg om te praat as slagoffers van ‘n rassistiese regering, wat Afrikanermans uit die werkplek hou, en dis Afrikanervrouens se reg om te praat as slagoffers van swart verkragters.

En dit is net soveel die Afrikaners se reg om te praat van die swart regering se mislukkings, as wat dit nie President Zuma se reg was om in Gazankulu te sê dat ‘apartheid tried to kill all the black people’ nie. Want die skole, hospitale, tuislande, weermagte wat ons betaal het, was nie om hulle kwaad aan te doen nie, maar om hulle te help.

As dit Zuma se reg en keuse is om onredelike uitsprake te maak om rassehaat in Suid Afrika aan te blaas, kan Afrikaners seker daarop reageer ?

Tussen Malema, Zuma en Mthetwa het hulle die afgelope week veel vermag om Suid Afrika na die rand van 'n rasse-afgrond te sleep. Mthetwa het in Durban gesê dat Suid Afrika word deur tsotsi’s met geweld en intimidasie geregeer, net soos ‘apartheid regering van destyds’.

As dit so was, wonder ek hoe die drietjies dit oorleef het. Terwyl daar onder blanke regering slegs sowat 260 persone in polisie-aanhouding gesterf het, het daar sedert 1994 meer as 600 aangehoudenes in die polisieselle van die swart regering gesterf.

En dan in ‘n poging om Afrikaners sielkundig te verlam, verwys Smith na wat met die Franse koloniste in Algerië gebeur het, eerstens om Afrikaners subtiel te vertel dat hulle ook “koloniste” is, en tweedens om ons bang te maak.

Wat in Algerië gebeur het, die foltering en geweld teen Algeryne deur die Franse, is dan nog 'n jaar of twee gelede deur generaal Aussares - een van die folteraars en Frankryk se antwoord op Eugene de Kock in die oortreffende trap - in die openbaar onder groot toejuiging verdedig.

Die generaal kry steeds 'n rojale staatspensioen vir sy moeite; hy sit nie in die tronk en vergaan soos Clive Derby-Lewis wat lankal sy straf uitgedien het nie. Al ongerief wat Aussares het nadat hy duisende Arabiere trots doodgemartel het is dat hy nou volprys vir sy treinkaartjie moet betaal, ipv halfprys soos ander afgetrede militêre.

Daarbenewens het die Franse 'n land gehad om na te vlug. Waar is ons moederland?

Hierdie voortdurende houe met die skuldknuppel gaan ANC-aanhangers nog duur te staan kom.

Eerstens is Suid Afrika wettig die land van die Afrikaners wat deur 'n massiewe verkragting van Afrikanervrouens,- en –dogters deur beide Britte en swart Britse troepe, van ons af gesteel was tydens die Tweede Vryheidsoorlog. En tweedens is dit die swart regering se rassisme wat besig is om 'n weersin onder Afrikanergeledere aan te wakker.

Dit is die swart regering en sy getroue propagandamedewerkers wat moet begin ongemaklik rondskuif in hul ‘leuenstoele’, en beddens snags, want as die Afrikaner besluit hy het nou genoeg gehad van onverbloemde haat en rassisme uit die oord van 'n idiotiese swart kommunistiese regering, wat die Afrikanerman sonder uitsondering as die vyand, en persona-non-grata in hul eie land tipeer, gaan Algerië soos ‘n Sondagskoolpiekniek lyk. En dit gaan nie Afrikaners se bloed wees wat vloei nie.

Afrikaners is van die tipe wat vir 80 jaar lank weerstand gebied het teen Spanje, toe Spanje die magtigste militêre moondheid denkbaar was.

Wie dink dat die Afrikaners net gaan sit en toekyk terwyl die swartes uiteindelik weer na Bloedrivier, ‘n kansie waag, 'n ‘tata-ma-chance’ om die Afrikaners uit te roei, kan nie lees nie, of was nie op skool nie.

Na Bloedrivier het die swartes amper 150 jaar gevat om weer die gedagte met die hulp van propagandiste soos Nico Smith, aan die bors te koester. En ook maar net omdat hulle te dom is om die lesse van die geskiedenis te leer.

Dit is wat nog niè met swartes en die swart regering gebeur het nie, dat hulle hul teenwoordigheid in Suid Afrika, en die behandeling van Afrikaners sal moet bedink.

As die swart regering aanhoudend die Afrikaners se geskiedenis vertrap, Afrikaners blameer vir ‘n kastige ‘apartheid’, en ontken dat apartheid-wette deur die Britte geskryf was, ontken dat die ANC uit die staanspoor ‘n organisasie van hoogverraad was, ontken dat die internasionale kommuniste al sedert 1928 daadwerklik gepoog het om ‘n swart kommunistiese beweging in Suid Afrika aan bewind te stel, ontken dat die Afrikaners se land deur swart;- en Britse verkragters deur middel van verkragtings afgevat was, Afrikaners met swart rassistiese wette uit die werkplek hou, en die Afrikaners se nasionale identiteit, -karakter, -kultuur, - taal deurlopend en onophoudelik vernietig; sal dit Afrikaners geen ander keuse laat as om hulself te verdedig nie.

Dis mos moeilikheid soek.

Afrikaners word klaar deur die swart regering as die vyand gesien, geprojekteer en behandel.

Al wat Afrikaners moet doen is om vir die regering te sê : “Goed, julle behandel en vermoor ons soos die vyand. Ons aanvaar julle oorlogsverklaring, en van vandag af is ons in ‘n staat van oorlog gewikkel teen almal wat die Afrikaners as vyande beskou.”

En dit is op die dag wat die gespuis soos Nico Smith maar sy rubberbootjie moet opblaas en begin roei, want ons gaan jou nie laat wegkom langs die pad of lughawens nie.

En hierdie rondte, gaan Afrikaners die Bybels bêre, en die hond, kat, kind, kraai en hoenders, kortom alles op die vyand se werf uitroei.

Die Afrikaners is op pad na die dag wat hulle die oorlogsverklarings van die swart regering langs verskeie weë gaan aanvaar.

Kyk maar wat gebeur die naweek van die 26ste September by Vegkop in Heilbron.

Die Afrikaners is op pad.

En dis nie om te vlug nie, Nico.

Oorsprong: PRAAG
http://praag.co.za/content/view/5741/403/

Vir meer artikels, raadpleeg asseblief die argiewe en soekenjin in die sykolom.
For more articles, please use the archives section or search engine in the sidebar.