Sunday, 17 January 2010

Afrikaners is pateties

Afrikaners is pateties,
dit kan jy my glo,
hulle hou van uitwisting,
en dan maak hulle so:
Eers bloei die ou vroutjie
en dan bloei haar ou man,
en hy vat haar om haar lyfie
en dan dooi hulle saam.
Goeienag, my ou vroutjie,
goeienag, my ou man!
Ons verlaat ons ou plasie,
gaan iemand hulle vang?

(Hoe lank gaan ons dit nog toelaat?)

Vir meer artikels, raadpleeg asseblief die argiewe en soekenjin in die sykolom.
For more articles, please use the archives section or search engine in the sidebar.