Monday, 26 April 2010

Beeld Peiling: Speel politiek/ras 'n groot rol by plaasaanvalle?


Beeld meningspeiling (23 April 2010) : Speel politiek/ras 'n groot rol by plaasaanvalle?

Sonder twyfel - 83% (12251 stemme)
In sommige gevalle - 5% (663 stemme)
Maak dit saak of dit rasgedrewe of 'net' misdaad is? - 12% (1791 stemme)

Oorsprong:Beeld
http://www.beeld.com

Vir meer artikels, raadpleeg asseblief die argiewe en soekenjin in die sykolom.
For more articles, please use the archives section or search engine in the sidebar.