Thursday, 8 April 2010

[Video] Chaos in Ventersdorp


As u nie die video kan sien nie, kliek hier.
http://www.youtube.com/watch?v=t1SQYbsnDCM

2010-04-06 12:51

Polisie in Ventersdorp moet tans bontstaan om orde te handhaaf tydens die hofverskyning van die verdagtes in die Eugene Terre'Banche-moordsaak. (Lees die volledige storie hier).

Dié video (deur The Daily Maverick) is vanoggend geneem voor die dorp se landdroshof.

Oorsprong:Volksblad
http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/VIDEO-Chaos-in-Ventersdorp-20100406

Vir meer artikels, raadpleeg asseblief die argiewe en soekenjin in die sykolom.
For more articles, please use the archives section or search engine in the sidebar.