Tuesday, 4 May 2010

[Audio] Gevaarligte vir volksmoord flikker in SA – Genocide Watch



Genocide Watch is bekommerd oor die stand van sake in Suid-Afrika en meen die land is eerg gepolariseer, ‘n eerste gevaarteken vir volksmoord. Suid-Afrika is tans op vlak 5 van 8 vlakke wat volksmoord beskryf en die waghond oorweeg om Suid-Afrika nou ‘n vlak op te skuif. Volgens Genocide watch is die “victims” die “Boers” en die “killers” die “Black Racists”. Wat beteken dit vir Solidariteit en AfriForum se saak teen Julius Malema, wat polarisasie aanblaas? Dirk Hermann het met Alana Bailey van AfriForum en Willie Spies, regsverteenwoordiger in die hofsaak teen Malema, hieroor gesels.

Podcast: Laai af (11.2MB)

Vir meer artikels, raadpleeg asseblief die argiewe en soekenjin in die sykolom.
For more articles, please use the archives section or search engine in the sidebar.